Modulekode | FRN 181 |
Kwalifikasie | Voorgraads |
Fakulteit | Fakulteit Geesteswetenskappe |
Module-inhoud | *Geen vorige kennis of ondervinding van Frans word vereis vir toelating nie. Slegs studente wat vir LLM (Menseregte en Demokratisering in Afrika) ingeskryf is, word tot hierdie module toegelaat. ’n Spesiale semestermodule vir LLM (Menseregte en Demokratisering in Afrika)-studente: intensiewe inleidende studie van die Franse taal, met verwerwing van lees-, skryf-, praat- en begripsvaardighede. |
Modulekrediete | 12.00 |
Programme |
|
Diensmodules | Fakulteit Regsgeleerdheid |
Voorvereistes | Graad 12 Frans |
Kontaktyd | 2 besprekingsklasse per week, 2 lesings per week |
Onderrigtaal | Afrikaans en Engels word in een klas gebruik |
Akademiese organisasie | Moderne Europese Tale |
Aanbiedingstydperk | Semester 1 |
Copyright © University of Pretoria 2025. All rights reserved.
Get Social With Us
Download the UP Mobile App